North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 2
12:30 Wed, 12 Aug 2020
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 2 | News Article
In vandag se episode gesels Enriko Klopper met Prof Waldo Krugell oor ondermeer wanneer die ekonomie ná Covid-19 gaan herstel.


’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. 

“North-West University Innovation” word moontlik gemaak deur die NWU. Wees meer. Kry gehalte onderrig vanaf die gemak van jou eie huis. NWU - Dit begin alles hier.


Podcasts

North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 2:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more