North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 3
12:00 Wed, 19 Aug 2020
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 3 | News Article
In vandag se episode gesels Enriko Klopper met Corneels Schabort oor ingenieurswese in 2020 en NWU se ingenieursweek…


’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. 

“North-West University Innovation” word moontlik gemaak deur die NWU. Wees meer. Kry gehalte onderrig vanaf die gemak van jou eie huis. NWU - Dit begin alles hier.


Podcasts

North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more