North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 4
12:30 Wed, 26 Aug 2020
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 4 | News Article
In hierdie episode gesels Prof Elmarie Slabbert, die direkteur van die navorsingseenheid vir toerismebestuur, oor bemarking van navorsing en nagraadse studies in Toerismebestuur by NWU.


’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde.

“North-West University Innovation” word moontlik gemaak deur NWU wat die gaping tussen studente en werkgewers oorbrug om jou die beste geleentheid tot indiensneming in die arbeidsmark te bied. NWU… Dit begin alles hier.


Podcasts

North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 4:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more