North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 6
12:00 Wed, 09 Sep 2020
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 6 | News Article
Ek gesels met Dr Johnny van der Merwe, senior lektor in landbou-ekonomie, oor die jongste verwikkelinge in die vakgebied.


’n Innoverende ideewat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit byvindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeievelde.

“North West University Innovation” word moontlik gemaak deur NWU wat vroue bemagtig om meer te wees deur hulle met die regte vaardighede toe te rus om ‘n volwaardige plek in die land se mark in te neem.


Podcasts

North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 6:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more