At Lunch
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 11─── 12:30 Wed, 14 Oct 2020
In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels Gerben van Niekerk met Dr Duane Asslett by forensiese rekenmeesterskap oor korrupsie…
“North West University Innovation” word moontlik gemaak deur NWU wat die gaping tussen studente en werkgewers oorbrug om jou die beste geleentheid tot indiensneming in die arbeidsmark te bied. NWU… Dit begin alles hier.
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 11: