On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Windsorton se Annatjie von Below

───   09:56 Wed, 28 Jul 2021

Kontreikuiers: Windsorton se Annatjie von Below | News Article

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Windsorton se Annatjie von Below is 'n veerkragtige vrou wie se hande vir niks verkeerd staan nie.

LEES OOK: Philippolis se Carin Pienaar

Annatjie se man is in 2011 oorlede aan kanker. Toe haar gesin uitvind dat hy terminal siek is het hul besluit om Windsorton toe te trek waar hy naby die rivier kon wees. Dit is hier waar sy verskeie kunsprojekte begin aanpak het om die dorp te preserveer.

In hierdie week se episode van Kontreikuiers gesels Annatjie oor haar kuns, hoe sy haarself as kunstenaar uit leef en haar lewensreis. Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.