On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Kimberley se Kimberly Sassin-Schaaf

───   11:56 Wed, 18 Aug 2021

Kontreikuiers: Kimberley se Kimberly Sassin-Schaaf | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

In hierdie week se episode van Kontreikuiers gesels At Lunch se Cyril Viljoen met Kimberly Sassin-Schaaf oor haar passie vir diere en haar troeteldier oppasdiens.

LEES OOK: Philippolis se Carin Pienaar

Sassin-Schaaf dra verskeie professionele hoede; prokureur, grimeerkunstenaar asook diereliefhebber. Sy verklap aan Cyril bietjie meer oor haar besigheid, KIMBERLY's PET Sitting en hoekom dierebeskerming so belangrik vir haar is.

Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Kontreikuiers: Kimberley se Kimberly Sassin-Schaaf:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.