On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: William White van die Bean Restaurant in Hartswater

───   11:18 Wed, 02 Jun 2021

Kontreikuiers: William White van die Bean Restaurant in Hartswater | News Article

In hierdie week se episode van Kontreikuiers gesels At Lunch se Cyril Viljoen met sjef William White oor die Bean Restaurant in Hartswater en sy liefde vir die platteland.

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

LEES OOK: Groentetuin-ghoeroe Thabo Olivier oor sy liefde vir Suid-Afrika

William White is 'n sjef van Hartswater in die Noord Kaap. Hy besit saam met sy pa die restaurant en gastehuis, Bean Restaurant and B&B.

White is iemand wat lief is vir kos, Suid-Afrika en haar mense. Hy was ook 'n deelnemer in die derde seisoen van die kykNET-reeks, 'Kokkedoor'.

In hierdie week se episode van Kontreikuiers, kuier Cyril Viljoen met White en gesels, onder meer, oor sy liefde vir die platteland, die kuns van seerdeegbrood en Hartswater. Luister na die gesprek hieronder


Podcasts

Kontreikuiers: William White van die Bean Restaurant in Hartswater:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.