On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Business

#SakeUur - Finansiële implikasies as jy jou werk verander

───   19:43 Thu, 21 Oct 2021

#SakeUur - Finansiële implikasies as jy jou werk verander | News Article

Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik hoe beïnvloed die verandering van jou werk jou finansiële beplanning as jy jou werk verander, en verduidelik waar jy al die inligting van jou groepsvoordele kan keer.

Hy bespreek ook wat is die moontlike nagevolge as jy nie jou persoonlike dekking hersien wanneer jy jou werk verander nie.


Podcasts

#SakeUur - Finansiele implikasies as jy jou werk verander:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.