On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Cricket

Faul: Proteas weet taai toetsreeks wag teen Aussies

───   16:45 Fri, 02 Nov 2012

Faul:  Proteas weet taai toetsreeks wag teen Aussies | News Article

Die waarnemende hoofbestuurder van Krieket Suid-Afrika, Jacques Faul, sê die Proteas is onder geen wanindruk dat die toetsreeks teen Australië uiters taai gaan wees nie.

Liezl Liebenberg

Die waarnemende hoofbestuurder van Krieket Suid-Afrika, Jacques Faul, sê die Proteas is onder geen wanindruk dat die toetsreeks teen Australië uiters taai gaan wees nie.  Die Suid-Afrikaners kom van volgende Vrydag af op die Gabba in Brisbane in die eerste van drie toetse teen die Aussies te staan.  Faul sê hoewel die span se nommer een posisie op die wêreldranglys hul selfvertroue ‘n hupstoot gegee het, besef hulle ook dat daar harde werk in Australië voorlê.

 

Podcasts

Jacques Faul verwag 'n klipharde stryd teen die Aussies:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.