On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Ashmund
Show Background
NEXT: 09:00 - 13:00 The Central SA Top 40 with Laurika
Listen Live Streams

Food

Die Braaibroodjie challenge: Botter jy buite of nie?

───   10:51 Mon, 25 Sep 2023

Die Braaibroodjie challenge: Botter jy buite of nie? | News Article

Shandor en Margaret van die Good Morning Breakfast gaan kop teen kop om te kyk wie die beste braaibroodjie kan maak.

Chef Jarine Mortert is gevra om die twee se braaibroodjies te oordeel en uitindelik 'n wenner te kies.

LEES OOK: What's on the menu – perfekte slaaie vir jou braai

Luister na al die gebeure hier:

Ten einde was dit Margaret se braaibroodjie wat borrer aan die buitekant gesmeer is wat koning gekraai het.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.