Food
What’s on the menu – Kaasbord op ’n oop vuur─── 17:12 Thu, 04 Jul 2024
“Sjef Maradine hou ons hierdie winter warm met nóg ’n resep!”
Bestanddele
Camembert of brie
Heuning
Kruisement
Pekanneute
Pynappel
Metode
Meng alles in jou pan. Sit vir 15-20 minute in die oond (of oor ’n oop vuur) tot bruin en kaas gesmelt is.
Bedien met brood of koekies.
OFM Nuus mvh