Health
Risikofaktore en leefstylwenke tydens borskankerweek─── 08:48 Tue, 18 Oct 2022
Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand, 'n jaarlikse veldtog om bewustheid oor die impak van borskanker te skep.
Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand, 'n jaarlikse veldtog om bewustheid oor die impak van borskanker te skep.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met dr. Jaco Strydom van Ruach Fertility and Gynaecology. Hulle gesels oor die risikofaktore vir borskanker en leefstylwenke, sowel as die impak van hormoonterapie.

Dr. Jaco Strydom
LEES OOK: OFM Family Focus: Breast cancer stats in SA and how Cansa provides support
Die voorkoms van borskanker onder Suid-Afrikaanse vroue neem toe en dit is een van die mees algemene kankers onder vroue in Suid-Afrika. Alhoewel dit hoofsaaklik vrouens raak, kan dit ook mans raak. Die vroeë opsporing van borskanker is een van die belangrikste ondernemings om die siekte suksesvol te behandel.

