On Now
Weekends 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: 00:00 - 05:00 Early Mornings with Oscar
Listen Live Streams

Health

Gehoorweek 2026

───   13:37 Mon, 02 Mar 2026

Sponsored13:37 Mon, 02 Mar 2026
Gehoorweek 2026 | News Article

Wil jy leer hoe om jou kind se gehoor te beskerm en probleme vroegtydig raak te sien?

Yolanda Maartens het met ‘n oudioloog en ouers gepraat oor die voorkoming van gehoorverlies by kinders, verborge oorprobleme en die versorging van kinders met gehoorprobleme.

Gehoorweek is moontlik gemaak deur Deon Ceronio – die enigste oudioloog in Brillstraat, Bloemfontein. Kom sien, kom hoor – by Deon Ceronio!

McKenzie Bradfield van Welkom is slegs 11 jaar oud en vertel hoe skielike gehoorverlies haar wêreld verander het.

Oudioloog Deon Ceronio gesels oor die belangrikheid van gehoortoetse op babas.

Deon verduidelik "hidden hearing loss".


 Deon praat oor die effek wat oorfone op kinders en tieners se gehoor het.

Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe 'n nuwe wêreld vir haar seun SW oopgegaan het, wat ook vanjaar Graad 1 in 'n hoofstroomskool kon begin.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.