On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Health

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

───   11:00 Wed, 16 Sep 2026

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande | News Article

As ouers het ’n mens drome vir jou kind en wanneer jou kind gediagnoseer word met ’n gestremdheid, gaan ’n mens deur ’n rouproses en verlies.

Daar is egter hoop. Met die regte ondersteuning en terapie kan daardie kind sy volle potensiaal ontwikkel.

Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, ’n pediatriese neurofisioterapeut aan die Martie du Plessis-skool.

Nicolene verduidelik die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as ’n mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is.

Die prentjie lyk dalk anders, maar die prentjie lyk steeds mooi.

sm

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.