On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Huistoe Foto van die dag

Week 17 - Hoe sien ek myself?

───   14:41 Tue, 04 Sep 2012

Week 17 - Hoe sien ek myself? | News Article
Laas week se tema "Hoe sien ek myself" was duidelik bietjie moeiliker as van die vorige temas. Baie dankie aan almal wat wel hulle fotos gestuur het en moeite gedoen het om hulself uit te beeld.

Anso van Rooyen - "Wel ek voel soos die arme dier, vasgemaak bo-op 'n berg stok siel aleen.
Wonder wie en wat my gaan kom red!"




Dirk Devenier - "Sorgvry (verseker nie so lig soos n veer nie) haha!"



Estienne Jv Rensburg - "Ek het hierdie foto 28 Augustus 2012 geneem in die universiteit se werkswinkel waar ons projekte moet bou!  Ek dink hierdie foto beeld myself uit omdat ek ingenieurswese studeer.  Om met my hande te werk is my passie, enige iets waar ek my hande kan gebruik, voel dit vir my asof daar niks lekkerder is nie. Die foto het ek geneem terwyl 'n meisie (Lizzy) besig was om haar naam met die plasma cutter uit te sny."



Ezelle Harmse van Bultfontein



Riana Viviers - "Dit is hoe ek myself sien. Iemand wat lief is vir diere en wat daarvan hou om saam met vriende te kuier."





Johan van Niekerk - "Net so rustig soos die see."



Nanette Gunter - "Dit is hoe ek myself sien, ‘n kranige scrapbooker! As jy enig iemand vra wat my goed ken is dit die eerste ding waaraan hulle sal dink. Op die foto het ek my jongste seun gescrap. Dit klink erg maar die Afrikaanse word is fotoplakwerk, maar dis hopeloos te lank vir my. Scrapbooking klink baie beter! LOL!"



Nicky Jansen van Vuuren - "Is 'n fotograagf en ook baie lief vir honde."





Riaan Roux





Rina Roets






Sarel de Vos



Hier is Sarel se verduideliking agter sy foto:

Hoed - ek het Cheetha bloed in my are of hulle nou wen of nie.

Geestlike - Ek streef daarna om elke dag op die regte pad te bly.

Familie - My gesin is my hele Bestaan ek sal enige iets vir hulle doen om hulle gelukkig te maak

Mannetjie- Ek is iemand wat daarvan hou om vriendelik te wees en as jy my wil om krap staan met 'n lang gesig op en gaan slaap met 'n lang gesig ek hou niks daarvan nie.

Hofnar Tazz - Ek is iemand wat daarvan hou om mense op te beur wanneer hulle voel alles raak te veel deur om 'n mooi stukkie of 'n mooi e-pos te stuur.

Koppie - "Dam i am good" ek is lief daarvoor om die gemeenskap te help deur om bloed te skenk en ander ook aan te moedig om betrokke te raak daar by.

Kreatief - die volgende is my tweede lewe gee my,my kamera,Scrapbooking of enige ding met Art en ek is in die wolke.

DvD's - ek is moet eerlik sê daar is niks so lekker soos om saam met my geliefde op die kombers te sit en 'n saam met haar dvd's te sit en kyk nie of dit 'n grillies of aksie of somer 'n komedie is nie dit bly lekker.

Potte - ek is iemand wat altyd probeer smaak gee aan die lewe.


Blitz
- Ek is iemand wat blitzig vriende maak en geniet dit om saam met vriende of familie om 'n braai vleis te kuier.

Hartjie waarop staan Love - ek is iemand wat in die volgende glo en dit is 1 kor 13: 7 die liefde hoop alles, die liefde glo alles, die liefde verdra alles.

Suurlemoen- ek ook maar mens soos enige ander mens en het ek die wonderlikste en liefdevolste vroutjie wat wanneer ek in een van daai slegte by of somer net suur is dan praat sy my moet in en dan voel ek weer somer baie better oor die lewe .

Resepteboek - ek is iemand wat lief is vir nuwe uitdagings en waar kan 'n mens dit nou better kry 'n resepteboek.


Die week wil ons weet hoe jy die Lente sal uitbeeld. Stuur jou foto na huistoe@ofm.co.za
Onthou net jou besonderhede. Lekker foto's neem.

 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.