Huistoe Foto van die dag
Foto van die dag - Week 28 - Taxi's in Sentraal SA─── 17:00 Tue, 20 Nov 2012

Elke week het HUISTOE 'n nuwe tema vir jou om jou passie vir fotografie te motiveer. Laas week se tema was die Taxi's in Sentraal SA. Baie dankie vir julle foto's. Die week se tema is "Wolke wat bekoor" - die voorbeelde is op die HUISTOE blog. Stuur jou foto met jou besonderhede na huistoe@ofm.co.za