Huistoe Foto van die dag
Foto van die dag - Die finale week - Kersfees lyk so!─── 17:02 Tue, 04 Dec 2012

Foto van die dag was vir HUISTOE 'n heerlike insetsel - baie dankie aan almal wat oor die laaste 30 weke deel was - dit is baie duidelik dat daar talentvolle fotograwe in Sentraal SA woon.
Hier is dan die laaste fotos - Watse foto van jou dink jy sal op 'n Kerskaartjie kan verskyn?
Binnekort gaan ons die HUISTOE - Foto van die Dag album uitreik!
Hier is dan die laaste fotos - Watse foto van jou dink jy sal op 'n Kerskaartjie kan verskyn?
Binnekort gaan ons die HUISTOE - Foto van die Dag album uitreik!