On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nikki
Show Background
NEXT: 18:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Human Interest

Buffel skraap wildbewaarder in Johannesburg

───   13:10 Fri, 17 Jun 2011

Buffel skraap wildbewaarder in Johannesburg | News Article

Johannesburg - 'n Man is vanoggend ernstig beseer toe hy in 'n natuurpark aan die Wesrand van Johannesburg deur 'n buffel aangeval is. Netcare 911 se Jeff Wicks sê volgens ooggetuies het die wildbewaarder op die dier afgekom waarna hy hom afgestorm het. Die man, wie se naam nog nie bekend is nie, het ernstige beserings aan sy bolyf opgedoen en word in die Leratonghospitaal behandel. Dit is nie duidelik hoekom die buffel die man aangeval het nie.
 

Sapa

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.