On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Human Interest

Bekende Afrikaanse skrywer sterf

───   DANE BEISHEIM 10:21 Mon, 28 Dec 2015

Bekende Afrikaanse skrywer sterf | News Article

Pretoria - Die bekroonde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vanoggend op die ouderdom van 76 oorlede, vermoedelik aan ’n hartaanval.


Barnard is veral bekend vir die romans Boendoe en Mahala en die radiodrama Die Rebellie van Lafras Verwey.

Die voorsitter van die Afrikaanse Taalkommissie, Gerhard van Huyssteen, het Barnard, wat deel was van die Sestiger Beweging, se afsterwe beskryf as nie net ’n groot slag vir die Afrikaanse letterkunde nie, maar ook vir die Suid-Afrikaanse filmbedryf.

Barnard word oorleef deur drie seuns uit sy eerste huwelik, Johan, Stephan and Tian, en Simon, uit sy tweede huwelik met die bekende filmregisseur Katinka Heyns.

OFM-nuus





Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.