On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

International

Boer in Hawaii se avokado's weeg soveel soos 'n baba

───   09:37 Sat, 02 Feb 2019

Boer in Hawaii se avokado's weeg soveel soos 'n baba | News Article
Photo: Big Island Video News

'n Boer in Hawaii het vermoedelik die wêreld se grootste en swaarste avokado's gekweek. Maroela Media berig Kenji Fukumitso se avokado's is so groot soos 'n pasgebore baba en weeg elkeen meer as 2.7kg.


Fukumitso se familie kweek al byna 80 jaar lank avokado's en hulle kom almal van dieselfde boom. Sy ouer broer het aanvanklik in 1941 die boom geënt en dit dra jaarliks vrug. Die avokado's weeg gemiddeld meer as 2.7 kilogram elk - die grootse in die wêreled. Hy sê elke maand skenk hulle ongeveer 20 tot 30 avokados vir 'n mediese sentrum. Die wêreldrekord vir die grootse avokado is in 2018 verbeter en dit het 2.63 kilogram geweeg.


Maroela Media

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.