On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Teixeira se vermeende moordenaars borgtog geweier

───   16:54 Wed, 17 Apr 2013

Teixeira se vermeende moordenaars borgtog geweier | News Article
Christopher Motabogi

Welkom - Die borgtogaansoek van ses mense wat teregstaan vir die moord op die Welkom-sakeman Tony Teixeira, het in die Welkom Landdroshof misluk. Dit volg na 'n uitgerekte aansoek van by die twee weke.
 
Pieter Vorster, Mahlomola Dhladhla, Tsietsi Mara, Mosoatsi Tsemane, Elvis Nkhabu and Amelia Makoko word daarvan beskuldig dat hulle Teixeira op 14 Maart van sy huis in Naudeville, Welkom ontvoer en vermoor het.
 
Die oorledene se liggaam is meer as ‘n week na die beweerde moord langs Saaiplaasweg in Virginia gevind.
 
Die polisie soek steeds na ‘n sewende verdagte.


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.