On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Noordwes-inwoners blyk ontevrede met voorgestelde naamsverandering

───   DANE BEISHEIM 10:03 Fri, 24 May 2013

Noordwes-inwoners blyk ontevrede met voorgestelde naamsverandering | News Article
Dane Beisheim -

Potchefstroom - Inwoners van Noordwes blyk nie tevrede te wees met die voorgestelde naamsverandering van dié provinsie nie. Premier Thandi Modise het gister, tydens haar begroting en beleidsvoorlegging in die provinsiale wetgewer in Mmabatho gesê, die provinsie het 'n naamsverandering nodig. Die voorgestelde nuwe naam is Moses Kotane. Provinsiale ANC-voorsitter Supra Muhamopelo sê Noordwes is ’n vae en ongedefineerde geografiese pleknaam, en moet vervang word met iets wat die ryk stuggle-geskiedenis van die provinsie reflekteer. OFM luisteraars sê hul sê.


Podcasts

OFM luisteraars :

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.