On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Bejaarde vrou in huis op Brandfort vermoor

───   LANI FOUCHÉ 14:54 Fri, 06 Sep 2013

Bejaarde vrou in huis op Brandfort vermoor | News Article
Lani Fouché
Brandfort - 'n Bejaarde vrou is in haar huis op Brandfort vermoor.
 
Vrystaatse polisiewoordvoerder Maselela Langa sê die 71-jarige Elizabeth de Bruin se liggaam is vanoggend deur haar huishulp en bure in haar kombuis aangetref, met haar hande en voete vasgebind. Langa sê twee vuurwapens is uit die huis gesteel.

Die polisie is besig om leidrade wat in die huis agtergelaat is, op te volg om die verdagtes op te spoor.

Podcasts

VS polisiewoordvoerder, Maselela Langa:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.