Local News
Ou-munisipale gebou brand af in Brandfort─── SABRINA DEAN 09:07 Mon, 14 Apr 2014
Sabrina Dean
Brandfort - Die polisie op Brandfort sê hulle vermoed geen vuilspel nadat 'n verlate gebou gister in die dorp afgebrand het nie.
Vrystaatse polisiewoordvoerder Ian Gaobepe sê geen saak word tans ondersoek en niemand is tydens die brand beseer nie.
Gaobepe sê die brand sal slegs ondersoek word indien die munisipaliteit 'n saak aanhangig maak.
Gaobepe sê die brand sal slegs ondersoek word indien die munisipaliteit 'n saak aanhangig maak.
Vrystaatse polisiewoordvoerder Ian Gaobepe :