On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

VFPlus heel tevrede met sy vertoning

───   16:52 Fri, 09 May 2014

VFPlus heel tevrede met sy vertoning | News Article
Christal-Lize Muller
 
Bloemfontein - Die Vryheidsfront Plus is ook heel tevrede met sy algehele vertoning.
 
Gauteng-leier en lid van die party se uitvoerende dagbestuur, Jaco Mulder, sê hulle het op nasionale vlak 15 000 meer stemme as in 2009 behaal.

Mulder sê die party kan heel waarskynlik ‘n setel in Noordwes, waar hy voorheen nie een gehad het nie, kry.
 
In die Vrystaat het dit ook goed gegaan en het die party die vorige opposisie-party, Cope, uitgestof.
 
In die Noord-Kaap was die verkiesingsuitslag egter nie so gunstig vir die VFPlus nie en hulle het steeds geen setel nie.


Podcasts

Jaco Mulder:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.