On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

NWU neem afskeid van Theuns Eloff

───   DANE BEISHEIM 17:25 Wed, 21 May 2014

NWU neem afskeid van Theuns Eloff | News Article
Dane Beisheim
 
Potchefstroom - Die Noordwes-Universiteit het vanmiddag afskeid geneem van sy vise-kanselier, Theuns Eloff.
 
Die studenteraadvoorsitter, Janko Jordaan en die rektor van die Potchefstroom-kampus, Herman van Schalkwyk het hulde gebring aan Eloff, wat diep spore getrap het.
 
Melding is onder meer gemaak van die reuse rol wat hy gespeel het met die oorbruggingsperiode toe die drie kampusse, Mafikeng, Vanderbijl en Potchefstroom, saamgesmelt het.



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.