On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

DA: Munisipaliteit het hul nie aan waterkwessies gesteur nie

───   15:21 Wed, 04 Jun 2014

DA: Munisipaliteit het hul nie aan waterkwessies gesteur nie | News Article
Christopher Motabogi
Tweespruit - Die DA sê vele van sy pogings om waterkwessies met die Mantsopa munisipaliteit te bespreek, het op niks uitgeloop nie.
 
Die munisipaliteit, wat Tweespruit insluit, spook al die afgelope vyf dae met watertekorte.
 
Woordvoerder, Motlhomi Mokwatsi, het gister die krisis toegeskryf aan die Lovedale Dam, wat hy sê, dolleeg is.
 
DA-raadslid, Tania Halse, sê egter die munisipaliteit was reeds in Januarie bewus van waterprobleme by die dam, maar geen stappe is geneem om die situasie te red nie.
 
Halse het vandag ‘n brief aan die munisipale bestuurder gerig waarin gevra word dat die waterkrisis op die raad se agenda geplaas word.

Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.