On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Ysbere kan eersdaags jaarlikse swemtog aanpak

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 14:23 Wed, 11 Jun 2014

Ysbere kan eersdaags jaarlikse swemtog aanpak | News Article
Christal-Lize Muller
 
 
Ventersburg - Swemmers wat hul lyf ysbeer wil hou kan hulle regmaak vir die jaarlikse Ysbeerswem by Bundukamp op Ventersburg in die hartjie van die Vrystaat.
 
Die geleentheid vir die dapperstes van die dapperes word vandeesmaand die 19de keer in die Sandrivier ten bate van liefdadigheid aangebied.
 
Organiseerder, Felix Burri, sê die lekker koue swem van ongeveer 7,5 grade Celsius oor sowat 28 meter is vanjaar ten bate van die plaaslike tak van Engo-Kinder-en-jeugsorg op Hennenman en Virginia.
 
Volgens Burri lok die swemtog jaarliks tawwe tienies van regoor die land. Vanjaar gaan hopelik geen uitsondering wees.

Burri sê daar is geen voorafinskrywings nie en belangstellendes kan op die dag, op 28 Junie, inskryf.


Podcasts

Felix Burri:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.