On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

NWU sonkar span pak laaste been van Solar Challenge aan

───   DANE BEISHEIM 10:55 Sat, 04 Oct 2014

NWU sonkar span pak laaste been van Solar Challenge aan | News Article

Potchefstroom - Die Noordwes-Universiteit se span ingenieurstudente wat deelneem aan die Sasol Solar Car Challenge pak vandag die laaste been van die resies aan.

Nege spanne van regoor die wêreld heen het 'n week gelede vanuit Pretoria vertrek op die uitmergelende resies met hul sonaangedrewe karre wat onder meer die pad tussen Bloemfontein, Colesberg, Graaff Reinet en Knysna moes trotseer.
 
Die NWU span het gister om en by 360km afgelê, wat volgens spanleier Prof Albert Helberg baie goed is. Hulle het deurgaans die derde algehele plek behou, en was die top presterende Suid-Afrikaanse span.
 
Volgens Helberg sal Sir Lowry's pas vandag die grootste struikelblok op die span se pad wees.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Albert Helberg :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.