Local News
Fazel en Solly Bhana binnekort gesekwestreer─── DANE BEISHEIM 07:44 Wed, 09 Sep 2015

Pretoria - Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Dinsdag Solly en Fazel Bhana se aansoek om appèl oor die vroeëre uitspraak dat hulle aanspreeklik is vir R35 miljoen in die Aurora-sage, van die hand gewys.
Die twee is skuldig bevind aan korrupsie en die wanbestuur van twee myne - in Noordwes en Gauteng - wat tot hul sluiting en die verlies van 5 000 werkgeleenthede gelei het.
In die appèl-aansoek het die paar reeds aangedui dat nie hulle of hul familie finansieel in staat is om die geld te betaal nie en hulle sal gevolglik binnekort gesekwestreer word.
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit.
Dane Beisheim/OFM-nuus
Gideon du Plessis: