On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Local News

Vrou ernstig beseer nadat sy uit brandende bakkie spring

───   08:41 Sat, 13 Feb 2016

Vrou ernstig beseer nadat sy uit brandende bakkie spring | News Article

Fochville - 'n Vrou is ernstig beseer toe sy uit 'n brandende voertuig naby Fochville op die N12 in die rigting van Potchefstroom gespring het.

Volgens ER24-woordvoerder, Pieter Rossouw, het vonke waarskynlik die bakkie laat vlam vat.

Die vrou het egter uit die bewegende voertuig gespring voordat die bestuurder dit tot stilstand kon bring. Hy en ander passasiers in ongedeerd. 'n Driejarige kind is gering beseer.

Die owerhede ondersoek die voorval.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.