Local News
Namakwaland in blomkombers getooi─── 09:41 Tue, 21 Jul 2009

Mia Lindeque
Springbok - Namakwaland is 'n kleurspel van pers, geel en oranje. Woordvoerder van Sanpark in die Noord Kaap, Henriette Engelbrecht, sê dié blomtyd is onverwags, aangesien September eerder as 'n gewilde blomkyktyd bekend is. Sy sê besoekers hoef egter nie tot dan te wag om na die blomkombers te kom kyk nie.
Namakwaland in blomkombers getooi: