On Now
Weekends 09:00 - 12:00
Classic Sundays Tony
NEXT: 12:00 - 16:00 Classic Sundays with Christie
Listen Live Streams

Local News

Mielieboere plant minder

───   16:37 Thu, 02 Dec 2010

Mielieboere plant minder  | News Article

Pieter Möller

Georganiseerde landbou sê mielieprodusente het verskillend gereageer op Graan Suid-Afrika se oproep om minder mielies te plant. Henk Vermeulen, Vrystaat Landbou se Hoofbestuurder, sê produsente is afhanklik van verskeie faktore soos reën, vraag en aanbod en die prys van mielies. Intussen sê die Uitvoerende Hoof van Graan SA, Kobus Laubscher, boere plant wel minder mielies, maar dit is nog te gou om opnames te kan maak, omdat boere steeds besig is om te plant na wydverspreide reën in sekere dele.
 


Podcasts

Mielieboere plant minder :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.