On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Local News

Twee sterf, drie krities na tromp-op botsing in Potch

───   08:52 Sun, 13 May 2012

Twee sterf, drie krities na tromp-op botsing in Potch | News Article

Twee mans het gesterf en drie het kritieke beserings opgedoen in 'n kop-teen-kop botsing op die Ikageng-pad in Potchefstroom vroeg vanoggend. Netcare 911 woordvoerder Jeff Wicks sê die botsing het kort na middernag plaasgevind en die beseerdes is na die Potchefstroom Provinsiale hospitaal vir behandeling geneem. Die twee mans is op die toneel dood verklaar. Wicks sê nog drie mense is dood in 'n botsing in Benoni aan die Oosrand gisternag. Hy sê die trompop-botsing tussen twee voertuie het kort na 1uur plaasgevind waarin drie mense gesterf het en nog drie ernstig beseer is. Die polisie ondersoek die oorsaak van beide ongelukke.
 

Sapa

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.