Mid-Morning Magic
#OFMKinderhoekie - PuppeTrix - Die doel van kinderteater─── 08:31 Fri, 01 May 2020
Het jy ooit van babateater gehoor? Hoekom is hierdie tipe interaksie so belangrik vir kinders? Ons vind vanoggend uit by PuppeTrix stigter, Schoeme Grobler.
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Hier leer ken ons vir stigter Schoeme Grobler waar sy vertel hoekom babateater haar passie is en hoe sy haar karakters skep en lewe gee. Volgende week deel sy weer 'n storie uit diereland.

Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix - Die doel van kinderteater:
