On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar

───   08:13 Fri, 22 May 2020

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar | News Article

Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...


PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in diereland en arme Vlakvark verjaar gedurende lockdown...Luister gerus saam. Hier kan jy ook na die video kyk, aangebied deur die span by PuppeTrix.


Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/


Podcasts

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.