Mid-Morning Magic
Mediese Maandag met MNI - Abnormale cholesterol─── 07:58 Mon, 08 Mar 2021
Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis van die Medical Nutritional Institute of MNI, oor abnormale cholesterol, een van die komponente van die Metaboliese Sindroom.
Meer Suid Afrikaners sterf aan kardiovaskulere siektes as al die kankers gekombineer. In Suid-Afrika het 5 mense ‘n hartaanval en 10 mense beroertes elke uur. Abnormale cholesterol is ‘n groot oorsaak van hartsiektes, en meer as 80% van Suid-Afrikaners het verhoogde cholesterolvlakke.
‘n Derde van jou cholesterol profiel word bepaal deur jou dieet. En met ‘n gesonde dieet en leefstyl kan jy dit beinvloed. MNI het ‘n holistiese benadering tot gesondheid en bied ‘n cholesterol vriendelike maaltyd plan, gratis beskikbaar op hul webtuiste.
Unhealthy cholesterol can affect anyone, at any age, at any time. It is called ‘the silent killer’ as you don’t feel any adverse symptoms until it’s too late.
RyChol, from MNI, is your every day solution to combat high cholesterol and lower triglyceride levels.
Take care of your heart health and take RyChol every day.
Read more about RyChol at: http://bit.ly/MNI_RyChol
DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.
Mediese Maandag met MNI - abnormale cholesterol:

