Mid-Morning Magic
Kyk flieks, reekse gratis met MTN op eVOD─── 08:15 Fri, 13 Aug 2021
Yolanda Maartens gesels met Anthonie Van Der Walt, Senior Bestuurder: Video by MTN Suid-Afrika, oor hierdie nuwe diens beskikbaar vir MTN-kliënte.
Kyk na jou gunsteling films en programme op enige toestel, oral en altyd. Jy het die vryheid om vermaak jou uiteindelike bestemming te maak.
MTN -kliënte kry 4 GB GRATIS stroom data per maand!
Laai die toep af by https://play.mtn.co.za/interstitial/evod/ of besoek evod.co.za.
Kyk flieks en reekse gratis met MTN op eVOD:
