On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Die waarheid oor duiwe

───   09:09 Tue, 24 Aug 2021

#OFMKunsteklop - Die waarheid oor duiwe  | News Article

Yolanda Maartens gesels met Karien Jordaan en Marli van der Bijl - luister na die potgooi hieronder.

Die naam Gisela Ullyatt is welbekend in sentraal SA. Sy het twee meestersgrade aan die UV behaal asook ‘n doktorsgraad aan die NWU, maar sal waarskynlik onthou word vir haar wonderlike digkuns.

LEES OOK: Primordial - 'n solo verkenning met Pauline Gutter

Gisela is 1 jaar voor haar dood met borskanker gediagnoseer.

Mid-Morning Magic se Yolanda Maratens gesels met oud-Bloemfonteiners Karien Jordaan en Marli van der Bijl wat albei deesdae in Australië woon, en Gisela se werk op ‘n manier laat voortleef.



Die bundel, 'Die Waarheid Oor Duiwe', is postuum gekortlys is vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Die waarheid oor duiwe :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.