Mid-Morning Magic
OFM Kunsteklop: Juliette Whelpton se Karoo Artist’s Café op Philippolis─── 08:21 Thu, 31 Mar 2022
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Juliette Whelpton. Luister na die potgooi hieronder.
Karoo Artist’s Cafe bied 'n platform vir kunstenaars, digters, musikante en storievertellers in die Suid-Vrystaatse Karoodorp, Philippolis.
LEES OOK: Kobus Kotzé celebrates 55 years of art
Die kafee bied veganistiese en vegetariese-vriendelike opsies en spesialiseer in gesondheid en welstand.

In die potgooi hieronder gesels Juliette oor die kafee, wat besoekers kan verwag en hoe kunstenaars van regoor Sentraal Suid-Afrika betrokke kan raak.
