On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#Kinderbeskermingsweek: Bloem-familie deel aanlyn-afpers nagmerrie

───   11:40 Mon, 30 May 2022

#Kinderbeskermingsweek: Bloem-familie deel aanlyn-afpers nagmerrie | News Article

Dit is Kinderbeskermingsweek en Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met 'n ma van Bloemfontein wat hul storie deel oor hoe haar seun “ge-catfish” en afgepers is vir geld.

Luister na hulle gesprek hier, die inligting word met die toestemming van die seun se ouers gedeel. 

 

Dit kom nadat haar tienerseun deur middel van sosiale media, eksplisiete foto's van homself met 'n valse profiel van 'n meisie gedeel het wat voorgegee het sy is in sy skool. Die persoon wat hulself daarna as ’n polisiebeampte uitgebeeld het, dreig toe om die beelde op sosiale media te “lek” as betalings nie gemaak word nie.

Die ma deel die skrikwekkende ervaring en hoe dit in 'n groot leerkurwe verander het.

Sy deel ook hul genesingsreis en watter stappe hulle geneem het om hul kind te beskerm en te ondersteun.

Jy kan ook hulp kry by:


Kinderlyn Suid-Afrika: 0800 055 555
Kinderwelsyn Suid-Afrika: 0861 4 KIND (24453) / 011 452-4110 / e-pos: info@childwelfaresa.org.za
SAPD Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Misdrywe Vrystaat: 051-5076628


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.