On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Maak greed vir VS Kunstefees 2022!

───   19:22 Tue, 06 Sep 2022

#OFMKunsteklop: Maak greed vir VS Kunstefees 2022! | News Article

Feesgangers kan hulself gereed maak vir n “Feeslike” lekker tyd, dit na een van die sleutelkunstefeeste op die Afrika-kontinent, die Vrystaat Kunstefees hul terugkeer maak in Okt.

Bloemfonteiners kan hulself gereed maak vir n “Feeslike” lekker tyd, dit na een van die sleutelkunstefeeste op die Afrika-kontinent, die Vrystaat Kunstefees hul terugkeer maak in Okt 2022. 

In vandag se OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met feesdirekteur, Corneli van der Berg oor al die lekker en opwindende dinge wat vanjaar se fees inhou.

Die Vrystaat Kunstefees bied al vir die afgelope 21 jaar nasionale en internasionale werke in 'n reeks genres aan. Die fees se visie is gesentreer op die beginsel van ‘Een fees, baie stories,’ met sy missie om die ontwikkeling en aanbieding van groot kuns in die Vrystaat vir almal te ondersteun.

Lees ook: #OFMArtBeat: Attached to the Soil

2-8 October 2022 is feestyd, hou dus jou kalender oop want soos altyd is die program vol opwindende en prettige aktiwiteite. Lees meer oor die prograam hier: vrystaatkunstefees.co.za

Die Vrystaat Kunstefees is ‘n Afrikaanse taalfees wat kreatiewe kragte tussen Engels en Sotho kulture saamsmee. Hulle dra by tot die uitruil van idees rondom kuns, kultuur en die samelewing deur verbintenisse met ander nasionale en internasionale kreatiewe gemeenskappe.

Om meer uit te vind oor die fees besoek hulle webtuiste vrystaatkunstefees.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.