On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

Nampopark 'n miernes van bedrywighede

───   ANDRE GROBLER 07:22 Mon, 15 May 2017

Nampopark 'n miernes van bedrywighede | News Article
File photo

Bothaville - Nampopark buite Bothaville is 'n miernes van bedrywighede soos uitstallers werskaf om gereed te maak vir dié week se Graan SA Nampo Oesdag.


Die voorsitter van die Nampo-oesdagkomitee, Cobus van Coller, sê die groter uitstallers het reeds verlede week begin om hul groot masjinerie te bring wat hulle vir die besoekers wil wys. Van Coller sê die nuwe uitbreiding van die uitstalruimte, wat voorheen die suidelike parkeerterrein was, is nou ten volle ontwikkel en die oesdagterrein se uitstalkapasiteit word vanjaar ten volle benut.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.