On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

Kaartjies vir Nampo aanlyn beskikbaar

───   ANDRE GROBLER 05:40 Tue, 16 May 2017

Kaartjies vir Nampo aanlyn beskikbaar | News Article
Nampopark buite Bothaville/OFM-nuus

Bothaville - Duisende besoekers word van vanoggend af verwag op Nampopark buite Bothaville vir die 51ste jaarlikse Nampo-oesdag.


Die landbou-handelskou duur tot Vrydag. 


Die voorsitter van GraanSA se Nampo-oesdagkomitee, Cobus van Coller, sê besoekers kan reeds vooraf hul kaartjies aanlyn op die internet bekom vir die verskillende dae. Hy sê dit sal help dat mense nie in rye by die hekke hoef te wag vir 'n toegangskaartjies nie.


Die hekke maak elke oggend om 7-uur oop.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.