On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

Video: Graan SA se Nampo Oesdag 2017 - aanlyn-kaartjieverkope

───   07:48 Wed, 17 May 2017

Video: Graan SA se Nampo Oesdag 2017 -  aanlyn-kaartjieverkope | News Article

Bothaville - Mense het nog drie dae om 'n draai by Nampo-oesdag by Bothaville te gaan maak. Hier volg meer inligting oor hoe om 'n kaartjie maklik en goedkoper te kry.



Gastekaartjies kan op www.ticketpros.co.za gekoop word waar die aanlyn-aanbod goedkoper is.

Die hekke is daagliks van 07:00 tot 17:00 oop met gratis parkeerplek en genoeg veiligheid op die perseel. 

Onthou - geen troeteldiere, fietse, karretjies of motorfietse sal op die terrein toegelaat word nie.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.