Agriculture
VS Jongboer van die Jaar aangewys─── 06:21 Fri, 19 Apr 2013

Lani Fouché -
Bloemfontein - Danie Slabbert is gisteraand as 2013 se Vrystaatse Jongboer van die Jaar aangewys. Slabbert, van Pieter Slabbert Boerdery naby Reitz, het dié gesogde toekenning tydens die 18de Jongboer van die Jaar kompetisie by die Monte Bello-landgoed buite Bloemfontein ontvang. Volgens Vrystaat Landbou word die wenner beoordeel op die bestuursfilosofie van die boer sowel as die tegniese vaardighede waarmee dié filosofie in die praktyk toegepas word. Slabbert het met OFM Nuus gesels:
Die ander twee finaliste, Nicolas Olivier van Hobhouse en Hendrik Wessels van Marquard vertel waar hulle liefde vir boerdery vandaan kom:

Danie Slabbert, 2013 se Vrystaatse Jongboer van die Jaar :
Jongboer 2013: