On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

'Ramphulp in NK werk steeds nie'

───   16:13 Fri, 04 Apr 2014

'Ramphulp in NK werk steeds nie' | News Article
Dirk Kok - Agri-Noord-Kaap en Cope sê dié provinsie sit ná jare se gesoebat steeds sonder 'n werkende rampbestuurstelsel vir brande, vloede en droogte in dié provinsie. Agri-Noord-Kaap se Johan van Rensburg en Cope se Chris Liebenberg sê dit is een van die hoofredes vir die regering se gesloer met hulpverlening wanneer Noord-Kapenaars deur rampe getref word. Van Rensburg sê die droogtehulp van R50 miljoen wat nou beskikbaar gestel is, kom bykans 'n jaar nadat hulp gevra is.
Agri-Noord-Kaap en Cope sê hulle is ook bekommerd oor die provinsiale regering se plan om tenderaars aan te stel om rampvoer by boere af te lewer, omdat dit soos in die verlede en soos onlangs in Noordwes tot 'n chaos en ongerymdhede kan lei.


Podcasts

Johan van Rensburg:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.