Agriculture
MPO wil werk maak van melkpryskwessie─── 16:18 Mon, 15 Sep 2014

Die Melkprodusente-organisasie sê hy wil finaal 'n einde probeer maak aan die jare lange kwessie oor die prys wat boere vir hul melk kry.
Die MPO se besturende direkteur, Bertus de Jongh, sê die plan is om ná die afgelope jaarkongres in Bloemfontein 'n bedryfskomitee op die been te bring om alternatiewe prysvormingsmeganismes te ondersoek .
Die MPO wil met hierdie komitee al die rolspelers, van melkboere tot –kopers, verwerkers en verkopers om die tafel kry.
Dirk Kok/OFM-nuus
Bertus de Jongh: