On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   05:00 Thu, 05 May 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. FOTO: Sabrina Dean.

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R41,00 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R39,02, en speenkalwers oor 250kg, teen R31,11 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R34,20 per kg






B-klas beeste
R25,75 per kg






C-klas vet koeie
R25,09 per kg






Maer koeie
R21,08 per kg

Slagbulle
R26,00 per kg














Skape







Stoorlammers
R44,30 per kg






Slaglammers
R41,00 per kg






Stoorskape
R33,80 per kg






Vetskape
R34,22 per kg














Bokke







Lammers
R58,85 per kg






Ooie
R40,11 per kg















Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.